Farm Attacks / Plaas Aanvalle

Up to R5 000 reward

  • Do you have information about a farm attack being planned?
    We need all the information that you can supply, Name and address / District of the farm being targeted.
    If possible the number of attackers and any information you may have about them.
  • Your name and contact details will stay anonymous and will not be published or shared with anyone including SAPS and Media

    You can contact us on:
    tip@stopsa.co.za
    078 579 0428

Up to R2000 Reward

  • Do you have information about a farm attack that already happened?
    We need all the information that you can supply, Name and address / District of the farm that was targeted.
    As much possible information about the attackers, names & addresses if possible. If you don’t know their names but know where to find them and is able to point them out to one of our members please contact us.
  • Your name and contact details will stay anonymous and will not be published or shared with anyone including SAPS and MediaYou can contact us on:
    tip@stopsa.co.za
    078 579 0428

Beloning van tot R5 000

  • Het jy inligting oor n plaas aanval wat beplan word?
    Ons het soveel inligting nodig as moonlik, soos die plaas naam en addres of districk waar die plaas gelee is en die datum waarop die aanval beplan word.
    As dit moonlik is inligting oor aanvallers soos bv. hoeveel van hulle daar is en as moonlik beskrywings en of name waar hulle opgespoor kan word.
  • Jou naam en kontak besonderhede, dit sal onder geen omstandighede aan die SAPD of media bekend gemaak word nie!
    Jy kan ons hier kontak:
    tip@stopsa.co.za
    078 579 0428

Beloning van tot R2000

  • Het jy inligting oor n plaas aanval wat reeds gebeur het?
    Ons het soveel inligting nodig as moonlik, soos die plaas naam en addres of districk waar die plaas gelee is en die datum waarop die aanval uitgevoer is.
    As dit moonlik is inligting oor aanvallers soos bv. hoeveel van hulle daar  was en as moonlik beskrywings en of name waar hulle opgespoor kan word, indien jy nie hulle name het nie maar jy kan hulle uitken en vir een van ons lede uit gaan wys asb kontak ons.
  • Jou naam en kontak besonderhede, dit sal onder geen omstandighede aan die SAPD of media bekend gemaak word nie!
    Jy kan ons hier kontak:
    tip@stopsa.co.za
    078 579 0428

Rewards

Please note that the reward will only be paid out on the arrest and successful conviction of attackers. Please don’t waste your time or ours with false information!

Belonings

Belonings sal slegs uitbetaal word op die arestasie en skuldig bevinding van verdagtes. So moet asb nie kanse vat en ons tyd en jou tyd mors met vals inligting nie!

Open chat
1
Please send us as much information as possible, and thank you for making a difference!
Powered by